babbelishes, 52 Tulbagh, Western Cape, South Africa
babbelishes Gallery Photo 1 babbelishes Gallery Photo 2 babbelishes Gallery Photo 3
I would like to:

babbelishes, 52

Tulbagh, Western Cape, South Africa

About Me:

Ek is n meisie wat op n plaasgeword het en love die lewe ek is nie n city girl hou van braai kamp en lekker kuier en kosmaka vir vriende is n chef ook onder andere so ek glo ek sal deur jou maag moet werk na jou hart toe Ek is n mense mens maar plat op die aarde ek hou nie van rykdom en status en hoe super dun lyfie ek het vir my is dit wat in jou hart is wat saak maak hoe jy my laat voel en of jou hart warm klop. Ek is n familie mens en familie is vir my belangrik ek soek iemand wat my hart kan laat bons my kan lief het en my grootste maat wil wees ek sal jou die gelukkigste mens op aarde maak as jy my net opreg sal lief het. Ek hou van die natuur en geniet die mooi dinge in die lewe. Die klein dingetjies in die lewe is nog vir my belangrik en ja as jy dink jy is die ou kontak my gerus

Looking For:

A guy (39 - 55)

.Ek is op soek na n hartsmens , ek wil weer die skoenlappers voel rondvlieg in my maag ,my hart hoor bons . dit moet iemand wees wat my verstaan , ek is n kreatiewe siel -n kunstenaar , as ek kosmaak maak ek hartskos, EN JY ♡moet vir my sielskos gee en baie liefde. EK is lief vir kinders ,so jy kan maar geskei wees almal het n verlede. Ek het baie liefde om te gee solank dit kom van beide kante . WEes eerlik en opreg ,moenie voorgee en wees n standvastige persoon , Ek sal jou baie bederf – soos hulle se die pad na n man se hart is deur sy maag. Ja ek is vrek romanties en sal jou bederf as jy die regte een is vir my totdat jou tone krul .

Info:

Relationship Status:
Divorced
Children:
I don't have
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
166cm (5' 5.4")
Body Type:
Big & Beautiful
Hair Colour:
Auburn
Eye Colour:
Brown

Work & Profession:

Education:
College/University
Profession:
restaurant and kitchem manmager

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially

Join Now to find love in:
Western Cape: Tulbagh, Wolsley, Ceres, Riebeeck Kasteel, Riebeeck West, Porterville, Wellington, Worcester Central, Avian Park, Bergsig, Esselenpark, Fairy Glen
View Next Profile
Join Now | Login
Woman Gallery | Privacy Policy
Men Gallery | Terms of Use
All Rights Reserved