I would like to:

Diesel101, 36

Centurion, Gauteng, South Africa

Facebook linked

About Me:

I'm a very easy going guy,raised in a good home, and I have a lot of respect for women. romantic and careing, a one off a kind man and tru to my word.ek hoop ek vind my ander halfte,ek het so baie liefde om ti gee ,ek is n baie pasievole man , ek het n baie sagte hart ,maar kan my man staan as ek moet ,ek het goeie famieli waardes , ek hou baie van braai ,en sal 7uit10 keer eerder by die huis kuier .ek is seeker ni die mooiste man wat op die aarde loop ni, lol maar ek weet ek sal my froutjie rerg gelukeg kan maak. Ek kan net droom van cudle met n movie, en die meisie van my droome om styf vas ti hou . Ek voel net so reg om ti setil maar om die regte miesie /mama eendag vi my kind ti kry is ni maklik ni ,., O. Seewe.nege ..drie.vyf .o.ses. twee.o.agt.

Looking For:

A woman (25 - 30)

Ek is opsoek na iemand wat my nie sal probeer vergelyk aan iemand anders, iemand wat my aanvaar vir wie ek is en iemand wat weet wat ek nodig het en weet wat sy wil he in die lewe, ek wil graag he sy moet haarself wees en my kan vertrou om te weet as ek se ek gee om en is lief vir haar dat sy my sal glo en my nie sal gebruik vir die bietjie wat ek het nie, sy moet glo en weet dat as ek iemand in my lewe vat en aanvaar dat ons equal is en dat daar niks is van myne en joune nie, maar dat ons liefde gelyk is en deur enigiets kan staan, kominikasie is belangrik as iets pla of as sy oor iets wil praat moet sy die vrymoedigheid he om met my tr kan praat sodat ons op die selfde pad kan bly. Sy moet weet wie ons HEMELSE PAPA is ,Ek is n loyale mens en bly by my woord as ek vir jou is, is ek daar vir jou in duk en din, maar moet nie vir my lieg of dinge weg steek nie, dis die gouste om my van jou af weg te stoot, en ek het n hondtjie my groodste maat .

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
185cm (6' 0.8")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Blonde
Eye Colour:
Green

Life Style:

Smoking:
I Smoke
Drinking:
I drink socially

Join Now to find love in:
Gauteng: Centurion, Olifantsfontein, Pretoria, Tembisa, Sandton, Rooihuiskraal, Eldoraigne, Wierdapark, Centurion Golf Estate
View Next Profile
Join Now | Login
Woman Gallery | Privacy Policy
Men Gallery | Terms of Use
All Rights Reserved