fransie 70

Pretoria, Gauteng, South Africa

About Me:

Ek is 70 goed versorg. Lief vir familie en vriende. Kommunikeer graag met mense goeie sin vir humor hou my besig met allerhande stokperdjies en goeie geselskap. Ek is n roker en respek nie rokers. As jy geld soek hou verby. Ek is nie vol streke en nukke nie. Is liefdevol en hou van interresante geselskap. Ek is op soek na geselskap en later miskien n verhouding. Ek kom oor die weg gewoonlik met almal

Looking For:

A guy (70 - 75)

Ek soek n gebalanseerde persoon. Vriendelik lief vir familie en vriende. Respekteer ander mense. Goed vrrsorg. Moet nog visie vir toekoms he. Nie knorrig asb ook nie geld soek nie. Moet vrouens kan respekteur en homself. N baie goeie sin vir humor he en lekker kan gesels

Info:

Relationship Status:
Divorced
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
170cm (5' 6.9")
Body Type:
Slim
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Brown

Work & Profession:

Education:
College/University
Profession:
Nursing on pension

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I drink socially

Join Now to find love in:
Gauteng: Pretoria, Centurion, Mamelodi, Olifantsfontein, Soshanguve, Cullinan, Ga Rankuwa, Montana, The Willows, Colbyn, Riviera, Arcadia
View Next Profile
Join Now | Login
Women Gallery | Privacy Policy
Men Gallery | Terms of Use
All Rights Reserved