Lonesome 57
Nelspruit, Mpumalanga, South Africa
About Me:
Ek gaan nou nie al die mooi woorde noem om myself as fantasties tebeskryf nie . Ek glo daar steek meer goed en reg in my as sleg en verkeerd . Ons almal het ons goeie en minder goeie gewoontes en of ge aardheid . Pa van n pragtige dogter , spook en het planne om weer behoorlik op my voete te kom , al is dit net om tekom waar ek was . Poog en streef om elke dag gehoorsaam aan my skepper tewees , nie iemand vir fancy ditjies en datjies nie , baie lief vir musiek ( kan ongelukkig nie daans nie) , n goeie fliek , tuis bly , braai ens . Wil graag weer eendag op die weskus gaan bly .
Looking For:
Om nou hier n volledige lys van vereistes teplaas of iets spesifiek tenoem dink ek is nie van pas nie , ons almal soek ma n goeie pas maatjie . Ongelukkig was daar sekere aspekte van my eetste huwelik wat nie baie aangenaam was nie en dus die lewe baie mooilik gemaak het , die huwelik is na my bankrotskap beeindig deur my vrou , vind ek niemand nie , wel que sera sera , soos Shaken Stevens sing , gaan nie my polse sny nie . Vind ek iemand , kan nie wag vir n drukkie nie .
Info:
Appearance:
Work & Profession:
Life Style:
Join Now to find love in:
Mpumalanga: Nelspruit, White River, Barberton, Matsulu, Sabie, Schoemanskloof, Hazyview, Nelspruit Central, Dyksrus, Emoyeni, Kamagugu, Nelindia