Pikkewyn 62

Burgersdorp, Eastern Cape, South Africa

About Me:

Ek is ñ weduwee van Steynsburg, oos kaap.
Ek is liefdevol en saggeaard. Ek voel nog jonk van gees en lus om die lewe te geniet saam met iemand spesiaal. Ek hou van die natuur...veld en see. Ek is ñ drukkie en cuddle mens. Ek is bereid om daai extra myl te loop vir die spesiale maat in my lewe. Is jy??
Ek soek iemand wat bereid is om die laaste jare saam met my te stap tot ons Hemelse Vader ons kom haal.

Looking For:

A guy (60 - 70)

Ek soek ñ liefdevolle en geduldige maat ,wat my kan aanvaar soos ek is en my as vrou sal respekteer. Iemand wat nog jonk van gees is en lus voel vir stap langs die see en wat die mooi natuur kan waardeer.
Iemand wat saam met my ñ pad met die Here stap. Ek glo ñ verhouding met God as die fondasie, sal altyd slaag.
As jy bereid is om my beter te leer ken, kom jy dalk agter ek is nie so lelik soos op my fotos nie. En dalk is jy bereid om in jou voertuig te klim en ñ paar extra kilo's te ry vir ñ gelukkige toekoms.

Info:

Relationship Status:
Widowed
Children:
I have (not living with me)
No of children:
2
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
164cm (5' 4.6")
Body Type:
A few extra pounds
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Green

Work & Profession:

Education:
School Only
Profession:
Pensioen
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I don't drink

Join Now to find love in:
Eastern Cape: Burgersdorp, Aliwal North, Bethulie, Smithfield, Gariep Dam, Lady Grey, Springfontein, Westdene, Park West, Tierpoort, Rayton, Waverley
View Next Profile
Join Now | Login
Women Gallery | Privacy Policy
Men Gallery | Terms of Use
All Rights Reserved