love2live, 55
Bredasdorp, Western Cape, South Africa
About Me:
Dis altyd die moeilikste deel :-) ek is geskei, het volgroeide kinders, en is onafhanklik. Ek hou van die buitelewe, tuinmaak, skilder, diere en sommer als wat mooi is. Is n lojale vriend, en het n hart vir mense. Ek is n goeie luisteraar, hou van lang intelligente gesprekke en die buitengewone.
Looking For:
Iemand wat glo in ons HemelseVader, wat n goeie morele waarde sisteem het sonder om n pruim te wees. Wat vir homself kan lag, lief is vir die natuur, wat n aandjie tuis net so goed vind as n aandjie uit. Manne wat op die rebound is, of wat single wil bly, hulle hande lig vir n vrou, narsisiste en die wat nie maatighed voor oë kan hou nie moet asb nie reageer nie. Ek is op n stadium van my lewe waar ek waarde heg aan eerlikheid, opregtheid, liefde, getrouheid, waarheid, wat kan gee en kan ontvang in gelyke maat.
Info:
Appearance:
Work & Profession:
Life Style:
Join Now to find love in:
Western Cape: Bredasdorp, Napier, Arniston, Struisbaai, Agulhas, Pearly Beach, Stanford, Worcester Central, Avian Park, Bergsig, Esselenpark, Fairy Glen