Niki, 62
Cape Town, Western Cape, South Africa
About Me:
Hier kom dit nou....... Goeie sin vir humor. Kan n grap vat en een maak ook. Rustig, maar beslis nie gevrek nie. Hardwerkend, eerlik, netjies en jonk van gees. Goeie luisteraar en kan praat ook as dit my beurt is lol LOVE diere en natuurlik die natuur ook. Oooo, ekke hou nie van baklei nie. Dit is vir tieners!!! Kommunikasie is baie belangrik tussen twee mense. N kontakmens en ek gee my als in n verhouding. Pas maklik aan in enige situasie. Wow, nou eers genoeg van myself. Res sal so met die tyd deurkom.
Looking For:
Ek kyk dieper as net hoe iemand lyk. Looks maak nie regtig saak nie. Skoon en netjies is klaar n bonus. Hou net nie van n man met n kort humeur nie. Vat dit kalm en wees n bietjie rustig lol Soek n man wat respek het vir n vrou.Wees tog net lief vir diere, please. Openlik en eerlik is mos nie te veel gevra nie. Hou nie van leuenaars nie en soek ook nie iemand wat nog nie vrede gemaak het met sy verlede nie. Toe toe, dit is nou eers genoeg Die res sal ons uitgewerk kry as ons dalk click. PSSTTT..... HOU ASB DIE GESPREKKE SKOON. STEL NIE BELANG IN ONDER DIE BELT PRAATJIES NIE.
Info:
Appearance:
Life Style:
Join Now to find love in:
Western Cape: Durbanville, Bellville, Herold, Stellenbosch, Paarl, Somerset West, Cape Town, Durbanville Central, Amanda Glen, Aurora, Brentwood Park, Durbanville Hills