Jvr70, 55 Delmas, Mpumalanga, South Africa
I would like to:

Jvr70, 55

Delmas, Mpumalanga, South Africa

About Me:

Wel wat kan ek se baie rustige stil tiepe mens wat baie omgee oor sy mede mens sag geaard liefde vol ek glo mens moet mekaar kan by staan en op bou en ni afbreuk ni en na mekaar kan luister wat op die emotional hartjie is hou van die buite lewe en als wat mooi is kan gerus my vra as jy meer wil weet

Looking For:

A woman (46 - 60)

Hou van n vrou wat baie eerlik en betrou baar is en wat die verlede agter haar los en een man vrou is en wat wat weet waar die lewe gaan almal het al seer gekry ma mens moet let go om weer n nuwe hoofstuk te kan begin ek glo mens moet mekaar kan ten alle tye opbou en ondersteun en vir mekaar daar wees goed of sleg n wat hou van drukies ontvang en uitdeel man is mos nou ni klip ni 😀

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I have (not living with me)
No of children:
3
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
179cm (5' 10.5")
Body Type:
Slim
Hair Colour:
Grey
Eye Colour:
Blue

Work & Profession:

Education:
College/University
Profession:
Self employed
Income:
Comfortable

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I drink socially

Join Now to find love in:
Mpumalanga: Delmas, Springs, Brakpan, Benoni, Nigel, Bronkhorstspruit, Boksburg, 486 Scheme, Bakerton, Casseldale, Daggafontein, Dal Fouche
View Next Profile
Join Now | Login
Woman Gallery | Privacy Policy
Men Gallery | Terms of Use
All Rights Reserved