Laskie, 66
Mossel Bay, Western Cape, South Africa
About Me:
Ek staan elke oggend op met n dankbare hart. Ek het n onbeskryflike liefde vir diere. Vir my is dir moeilik om te weet, dat ek nie die wereld daar buite kan red nie, met al sy honger kinders. Ek is n sagte mens,en vergewe maklik. Maar ek weet wanneer om die deur toe te trek.lief om n lekker vuur te bou wat skrik vir niks nie. Natuurlik daardie lekoker rooiwyn saam met die braai.
Looking For:
Solank jy die
Here dien. Jy moet betroubaar wees, lief vir diere en die natuur.
As jy n fortein soeker is, verkeerde plek.
Info:
Relationship Status:
Single
Children:
I have
No of children:
1
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
157cm (5' 1.8")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Blonde
Eye Colour:
Blue
Work & Profession:
Education:
College/University
Profession:
So semi afgetree
Life Style:
Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Now to find love in:
Western Cape: Mossel Bay, Hartenbos, Dana Bay, Little Brak River, Outeniquastrand, Boggomsbaai, Glentana, George Central, Ballots View, Bergsig, Blanco, Bodorp