Snoekims, 44 Alberton, Gauteng, South Africa
I would like to:

Snoekims, 44

Alberton, Gauteng, South Africa

About Me:

Soms voel dit of die lewe net aan my verbyjaag… Ek gee altyd my hele hart, my tyd en my siel om ander gelukkig te maak – want dis wie ek is. Maar diep binne verlang ek daarna om weer werklik waardeer te word. Ek is nie ’n supervrou nie, net ’n vrou met ’n opregte hart wat haar bes doen, elke dag.

Ek droom van liefde wat sag en veilig voel… van iemand wat my raaksien, wat verstaan dat ek ook soms moeg raak, maar steeds liefhet met alles in my. Ek is eerlik, lojaal en liefdevol – en ek wil weet ek beteken iets vir iemand. Iemand vir wie my hart genoeg is.

Looking For:

A guy (45 - 55)

Ek is opsoek na ‘n ware sielsgenoot – iemand wat eg en eerlik is. My verlede het my geleer dat ‘n mooi gesig nie altyd ‘n mooi hart beteken nie. Daarom soek ek iemand wat nie bang is om liefde te ontvang nie, wat met ‘n oop hart kan gee én ontvang.
Spontaniteit en 'n positiewe gesindheid beteken baie vir my – ek waardeer iemand wat die lewe met ‘n glimlag aanpak en nie net kla oor alles nie.
Eerlikheid en lojaliteit is vir my van onskatbare waarde. Ek soek nie ‘n oupa nie, maar eerder 'n lewensmaat wat saam met my kan lag, die klein dingetjies raaksien en opreg teenwoordig is in die oomblik.

Info:

Relationship Status:
Divorced
Children:
I have
No of children:
2
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
164cm (5' 4.6")
Body Type:
A few extra pounds
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Green

Work & Profession:

Education:
School Only
Profession:
Medical
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat healthily
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially

Join Now to find love in:
Gauteng: Thokoza, Katlehong, Alberton, Vosloorus, Johannesburg South, Germiston, Midrand, Katlehong Central, A P Khumalo, Kwenele, Likole, Moleleki
View Next Profile
Join Now | Login
Woman Gallery | Privacy Policy
Men Gallery | Terms of Use
All Rights Reserved