ZELLIE, 53
Klerksdorp, North West, South Africa
About Me:
Ek is van Klerksdorp.
Lewe elke dag voluit......
Groot geword met baie goeie waardes. Geloof is vir my baie belangrik. Ekstrovert en sê 'n ding reguit. Eerlik, lojaal, respekvol, kontakpersoon en baie liefdevol. Het baie liefde om te gee. Behandel my soos jy behandel wil word. Hou van sport kyk, rugby, krieket, tennis en atletiek. Braai en kuier is lekker maar my huis is net so lekker. Mens kom by 'n tyd in jou lewe wat jy besef die lewe is kort en klein dingetjies maak saak. Ek het nie bagasie. Ek is ook nie hier vir 'n lekker tyd maar wel om iemand spesiaal te ontmoet. Ek gee 100% of niks..
Looking For:
'n man wat sy man kan staan. Moet die Here lief hê met sy hele hart. Hy moet betroubaar asook eerlik wees, maar nie wreed eerlik nie. Gesinsgerig wees, sin vir humor, sorgsaam, beskermend maar nie besitlik, ambisieus, goeie luisteraar, romanties, liefdevol, kontakpersoon en hou van soen en drukkies. Respekvol en verantwoordelik. Netjies op homself.
Info:
Appearance:
Work & Profession:
Life Style:
Join Now to find love in:
North West: Klerksdorp, Stilfontein, Orkney, Potchefstroom, Bothaville, Vredefort, Parys, Klerksdorp Central, Adamayview, Alabama, Collerville, Dawkinsville