Topgun, 55 Komatipoort, Mpumalanga, South Africa
I would like to:

Topgun, 55

Komatipoort, Mpumalanga, South Africa

About Me:

Ek is n man wat rustig is ek hou van visvang en die buite lewe. Ek werk hard vir my salaris. Ek hou van diere en kinders.

Ek soek net iemand wat ek n vriendskap mee kan he en moontlik later verhouding.

Ek woon huidiglik nog by my ex en kinders en ek dink dis hoekom Niemand regtig met my gesels nie. Mense Sal begin gesels en later net ophou gesels. Hoe Sal mens weet of iemand reg gaan wees vir jou as jy nie gesels of mekaar kan ontmoet nie. So as daar iemand is wat regtig wil gesels laat weet my.

Looking For:

A woman (35 - 53)

Die ideale vrou moet nie dink sy is beter as ander nie, aanvaar my soos ek is en n man wil ook bederf en gecuddle word dis hoe ek voel.Sy moenie oordeel nie nie en uitvra oor n mens se verlede nie. Daaroor praat mens wanneer jy wil. Ek is nie een wat hou van dans nie en hou van buite lug. Ander dinge kom met tyd.

Info:

Relationship Status:
Divorced
Children:
I have
No of children:
3
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
176cm (5' 9.3")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Other
Eye Colour:
Blue

Work & Profession:

Education:
School Only
Profession:
Foreman
Income:
Average

Life Style:

Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially

Join Now to find love in:
Mpumalanga: Komatipoort, Marloth Park, Malelane, Matsulu, Sabi Sand Reserve, Kruger Park, White River, Nelspruit Central, Dyksrus, Emoyeni, Kamagugu, Nelindia
View Next Profile
Join Now | Login
Woman Gallery | Privacy Policy
Men Gallery | Terms of Use
All Rights Reserved