SuperSluiper, 65
Durban, KwaZulu-Natal, South Africa
About Me:
Nou hoe beskryf ek myself. Dit is lekker om alleen te wees net nie al die tyd nie, prakties met n sin vir humor, ek is alleen, nie eensaam nie. Ek hou van uiteet, vriende besoek en na aan my familie, eks aktief en putter hier en daar om besig te bly.....ek is woonagtig erens in Durban, Natal
Looking For:
Ek wil graag iemand ontmoet wat nog lus is vir die lewe, wat dit geniet om uit te gaan so nou en dan maar ook die stilte waardeer, will kan lag vir haar self en ander, my nie sal kwalik neem as ek haar terg, wat nie omgee om drukkies te gee en ontvand,nie bang is om haar self te wees ter alle tye, nie skaam om hande vas te hou in die openbaar, verkieslik nie verder as 35km van my woonagtig...kontak my en kom ons kyk of ons mekaar in die oe kan kyk
Info:
Relationship Status:
Divorced
Children:
I have
No of children:
1
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Other
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
180cm (5' 10.9")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Blue
Work & Profession:
Education:
College/University
Profession:
Permanent on holiday
Income:
Average
Life Style:
Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Now to find love in:
KwaZulu-Natal: Mount Edgecombe, Umhlanga, Durban, Phoenix, Inanda, Westvill, Clermont, Umhlanga Central, Herrwood Park, La Lucia, La Lucia Ridge, Prestondale