Boernooi, 50
Randfontein, Gauteng, South Africa
About Me:
Doodgewone,plat opi aarde plaas girl,gladni n mode pop,so as jy n tydskrif girl verwag hou asb verby,lief vir diere en die natuur,hou van dans,pool speel,gesselige kuiers om n vuurtjie wat rustig knetter,geniet ook rustige aandjies tuis,hou van goeie fun geselskap,ek kan vrek funny wees maar kan ook in n regte heks verander binne sekondes as ek verkeerd opgewerk word,maw,n tipiese vrou lol,hou niks van valsheid of leunaars ni, eerlike,opregte mans is welkom om te gesels
Looking For:
Doodgewone man met eerlike geaardheid,moet lief wees vi diere en hou van natuur en buite lewe,funny en outgoing maar moet ook n rustige kant he,verkielik n roker want ek self rook en ni lus vi daaglikse preke oor my habits ni,moet darm kan dans lol,moet my 100 persent aanvaar soos ek is nes ek hom 100 persent sal aanvaar soos hy is
Info:
Appearance:
Work & Profession:
Life Style:
Join Now to find love in:
Gauteng: Randfontein, Kagiso, Krugersdorp, Soweto, Roodepoort, Lenasia, Muldersdrift, Krugersdorp Central, Agavia, Azaadville, Beckedan, Boltonia