Lonesome46, 49 Welkom, Free State, South Africa
Lonesome46 Gallery Photo 1 Lonesome46 Gallery Photo 2
I would like to:

Lonesome46, 49

Welkom, Free State, South Africa

About Me:

Ek weet waartoe Ek in staat is. Ek is in staat om liefde aandag respek vriendskap vertroue en toegewydheid aan EEN vrou te gee. My verlede Sal nooit my toekoms bepaal Nie, omdat die verlede juis dit is, die verlede, en die toekoms Kan Niemand voorspel nie, Net GOD weet. Wil jy Saam met my pad stap, en weet dat jy die enigste vrou is wat Ek Bemin, of Wil jy oordeel en dalk die pad alleen stap? Ek is net Ek. Geen model of spierpaleis, net 'n rokende kortgat wat ook liefde soek, Vir die laaste dertig Jaar Al. Gaan jy die een wees wat die klip in my bors in 'n Hart Gaan omskep en my verkeerd bewys? Julle vroue Se liefde en romance is EG, dit bestaan. Maar waarom, as eerlikheid so belangrik is, hol julle WEG sodra 'n man reguit en eerlik is? Is sommige man's Silke monsters deur niks WEG te steek Nie? Vra my en vind uit Wie die man is, dalk is Ek waarna jy soek, Niemand sal weet as hulle Nie Lande vat Nie, en Om eerlik te wees: die site is seker een van my grootste vrese: Vir verwerping en oordeel.

Looking For:

A woman (36 - 60)

I don't know why I am still searching. Don't be harsh cruel or judgemental. Be a woman, be yourself. Take that chance, it might be that you will find that missing piece of your puzzle.

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
164cm (5' 4.6")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Brown

Work & Profession:

Education:
School Only
Profession:
Employee
Income:
Solvent

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I don't drink

Join Now to find love in:
Free State: Welkom, Odendaalsrus, Virginia, Allanridge, Hennenman, Theunissen, Wesselsbron, Welkom Central, Bedelia, Bronville, Dagbreek, Doorn
View Next Profile
Join Now | Login
Woman Gallery | Privacy Policy
Men Gallery | Terms of Use
All Rights Reserved