Erma, 42
Klerksdorp, North West, South Africa
About Me:
Ek is n plat op die aarde mens. Dink ekt genoeg seer gekry in my lewe. Ekt op die ouderdom wat ek nou is my lewe om gedraai na God toe. En die regte pad begin stap. Dalk is my soulmate hier wie weet. Asb moenie my kontak as jy net wil vra vertel ny meer van jouself. As nie n volwasse gesprek met my kan voer nie. Moet my asb nie kontak nie.
Looking For:
Wil graag iemand ontmoet wat die lewe geniet. Wat weet wat hy in die lewe wil he. Opreg. Nie dink hys beter as ander mense nie. Wat nie bang is om op te staan vir wat reg in die lewe is nie. Asb as jy nie in my omgewing bly nie. Hou asb verby. Want ek glo nie in long distance verhoudings nie.
Info:
Relationship Status:
Single
Children:
I have (not living with me)
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
150cm (4' 11.1")
Hair Colour:
Dyed
Eye Colour:
Green
Work & Profession:
Education:
School Only
Profession:
Sales
Income:
Average
Life Style:
Eating Habits:
I eat most things
Drinking:
I don't drink
Join Now to find love in:
North West: Klerksdorp, Orkney, Stilfontein, Potchefstroom, Bothaville, Vredefort, Parys, Klerksdorp Central, Adamayview, Alabama, Collerville, Dawkinsville