Gebroke hart, 52 Pretoria, Gauteng, South Africa
Gebroke hart Gallery Photo 1
I would like to:

Gebroke hart, 52

Pretoria, Gauteng, South Africa

About Me:

Eks n sensetiewe man ek neem ander se gevoelings inag . Ek het baie liefde om te gee en wil so ook ontvang. Ek is self onderhoudend . Ek is n introvert .Ek vra Jesus elkedag om net die regte vrou te ontmoet in my lewe.Ek is wat ek is en wat jy sien is wat jy kry. Ek is n goeie man met goeie waardes . En ook gaan jy my nie by n jol of kroeg kry of ontmoet nie ek is nie daai soort man nie. Ek sal eerder huis skoon maak en klere stryk voor ek gras sny en is ongelukkig nie n joker nie. ek praat somtyds met my self maar lag nog nie vir my self nie jy kan maar vir my lag. En skei saak kom Nov2021.

Looking For:

A woman (40 - 46)

Ek soek nie n cheater vrou nie maar wil eers net gesels vriende wees. Ek is nou deur 4 liefde teleurstellings . Die edale vrou wat ek in my lewe opsoek is moet ASB eerlik,opreg,lojaal, liefde fol en self onderhoudend wees. sy moet ook skoon in haar huis wees so ook op haar self en netjies. Ek is nie
bossy nie . Ek is mal oor die stilte en rustigheid. Ek weet liefde is nie maanskyn en rose nie maar mens kompenseer deur dit en gaan slaap nie kwaad nie. Ek is n peacemaker en niemand is perfek nie.As jy bekleierig ,beheersinde ,manupeleurende of ontrou is bly weg van my af.Ek is daar deur .

Info:

Relationship Status:
Separated
Children:
I have
No of children:
1
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
171cm (5' 7.3")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Grey
Eye Colour:
Green

Work & Profession:

Education:
Trade/Technical
Profession:
senior electrical assistant
Income:
Struggling

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially

Join Now to find love in:
Gauteng: Pretoria, Soshanguve, Centurion, Ga Rankuwa, Mabopane, Mamelodi, Hartbeespoort, Montana, The Willows, Colbyn, Riviera, Arcadia
View Next Profile
Join Now | Login
Woman Gallery | Privacy Policy
Men Gallery | Terms of Use
All Rights Reserved