Gogga11, 35 Lydenburg, Mpumalanga, South Africa
Gogga11 Gallery Photo 1 Gogga11 Gallery Photo 2 Gogga11 Gallery Photo 3 Gogga11 Gallery Photo 4 Gogga11 Gallery Photo 5 Gogga11 Gallery Photo 6
I would like to:

Gogga11, 35

Lydenburg, Mpumalanga, South Africa

About Me:

Ek is n prettige en humoristiese mens , vol lewe en energie , is mal oor die buite lewe , ek is n honde mens ,is n Christen, en is passievol , eerlik , lojaal , betroubaar ,staan op vir wat reg is , was n chef so kan lekker kos maak , ek is n plat op die aarde mens en ver van perfek af - mar probeer elke dag beter wees as die dag van tevore , vriende en famielie is belangrik , ek kan kwaai wees mar gebeur nie somer nie , is liefdevol , romanties , hou van vaste verhoudings , hou van jag , visvang , vasdans , movies kyk , kamp , vriende maak , goed maak en altyd iets nuuts leer doen , braai is by my nie n gebeurtenis nie maar n instelling . As jy meer wil uitvind voel welkom om met my te gesels . 8D

Looking For:

A woman (18 - 25)

n meisie met n goeie hart wat omgee en ook nie vinnig kwaad word nie , iemand wat ook kan opstaan vir wat reg is , iemand wat my anvaar soos ek is , iemand wat die lewe kan geniet en nie stuckup is of gereelde vloermoere gooi nie , iemand wat goed stadig sal vat , wat ek kan vertrou en lief he en op kan staat maak , iemand om my aan te moedig , en om saam my goed te doen , verkieslik iemand wat netjies is , soek iemand wat vol advontuur is en by my kan byhou op die dansbaan ,het al baie seer agv van verhoudings gehad ,so dit vat my lank om iemand 100% te gee en as jy die moeite werd is sal ek saam jou staan maak nie saak wat nie

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English, IsiZulu, siSwati
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
185cm (6' 0.8")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Other

Work & Profession:

Education:
School Only
Profession:
hose assembler
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke Occasionally
Drinking:
I drink socially

Join Now to find love in:
Mpumalanga: Lydenburg, Sabie, Schoemanskloof, Pilgrims Rest, Ohrigstad, Graskop, Burgersfort, Nelspruit Central, Dyksrus, Emoyeni, Kamagugu, Nelindia
View Next Profile
Join Now | Login
Woman Gallery | Privacy Policy
Men Gallery | Terms of Use
All Rights Reserved