Ghost16, 58
Sasolburg, Free State, South Africa
About Me:
Eks n trots Afrikaans, eks ook baie stil tiepe mens wat nie baie hou van uitgaan nie. eks mal oor diere (honde) Dis eerlike liefde. ek hou daarvan om die mooi in die lewe raak te sien. Ek is n roker tog drink ek glad nie. sal n glasie wyn geniet saam die regte person wel. Ek het n laat lammetjie wat 3 jaar out is, sys my lewe op die oomblik om haar n goeie opvoeding te bied. Goeie vriendskap is waarna ek soek op die oomblik. Tyd het my geleer o. Geduldig te wees.
Looking For:
Eks opsoek na n lagmens, vreugdevol en lus vir die lewe. hou van kosmaak. soek nie n jol mensie nie, daarvan het ek genoeg gehad op my tyd. moet lief wees vir diere.my te leer wat liefde is, n maatjie wat saam my n nuwe lewe leer ken, eks n baie stil mens en weet soms nie waaroor om te praat nie,
Info:
Appearance:
Work & Profession:
Life Style:
Join Now to find love in:
Free State: Sasolburg, Vanderbijlpark, Vereeniging, Deneysville, Sebokeng, Meyerton, Evaton, Vanderbijlpark Central, Ardenwold, Bloempark, Boipatong, Bonanne