nakkie2, 68 Vredendal, Western Cape, South Africa
I would like to:

nakkie2, 68

Vredendal, Western Cape, South Africa

About Me:

Ek is n baie vriendelike en spontane mens. Hou van sport, maar eintlik geniet ek enige iets wat n mens se gemoedstoestand kan gelukkig maak.
Ek is ook n weduwee, en is selfonderh oudend.
E k wil graag n goeie mens ontmoet, en n vriendskap opbou, en dan kyk waar die wind dit waai. Hopelik in n ontmoeting en miskien dan verder in die toekoms op iets meer.
As daar iemand is wat my sal aanvaar soos ek is, laat hoor van jou. Dit is tyd vir n nuwe verhaal om in my lewe geskryf te word. Oud raak is nie vir sussies nie, en ook nie om alleen te wees nie. Daarom sal ek ook my beste gee.

Looking For:

A guy (55 - 64)

He must just make me feel like I am loved. Vriendelik, eerlik, betroubaar, spontaan. Sal n bonus wees as hy hou van sport, see en buitelewe.
Braaivleis, rugby, sonneskyn en....wat daarmee gepaard gaan. Fliek en uitstappies. Hy moet net omgee, en wys dat hy opreg is, en dinge saam met mekaar doen. Hy moet ook goeie geselskap geniet, en my laat voel of ek die belangeikste persoon in sy lewe is.

Info:

Relationship Status:
Widowed
Children:
I have (not living with me)
No of children:
3
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
157cm (5' 1.8")
Body Type:
A few extra pounds
Hair Colour:
Auburn
Eye Colour:
Hazel

Work & Profession:

Profession:
Ask me later
Income:
Comfortable

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke Occasionally

Join Now to find love in:
Western Cape: Vredendal, Vanrhynsdorp, Ebenhaezer, Lamberts Bay, Leipoldtville, Nieuwoudtville, Clanwilliam, Paarl Central, Amstelhof, Bella Vista, Bertville, Buitenverwagting
View Next Profile
Join Now | Login
Woman Gallery | Privacy Policy
Men Gallery | Terms of Use
All Rights Reserved