leon33, 70
Tzaneen, Limpopo, South Africa
About Me:
Ek is n rustige men's en net my self......ek hou baie van musiek, braai en sommer net kuier, ek het 2 pragtige kinders seun en dogter en hulle is so groot en getroud. Ek het ook Klein kinders en is baie lief vir hulle, Ek bly by my dogter en skoonseun en hulle is baie goed vir my. Hou ook van my rugby en om saam te kuier. Het n goeie sin vir humor en hou nie van conflict nie.
Looking For:
I'm here to make friends and a decent friend. Sy moet haar self kan wees n dame en opreg en netjies.... looks is nie alles nie maar verseker moet sy n mooi persoonlikheid he..... geen kansvatters nie asb..... sy moet lief wees vir kinders en musiek ..... vra maar as jy iets wil weet
Info:
Relationship Status:
Widowed
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
203cm (6' 7.9")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Grey
Eye Colour:
Green
Work & Profession:
Education:
School Only
Profession:
Pension
Life Style:
Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I drink socially
Join Now to find love in:
Limpopo: Gravelotte, mica, Nkowankowa, Tzaneen, Hoedspruit, Phalaborwa, Modjadjiskloof, Tzaneen Central, Aquapark, Arborpark, Fauna Park, Haenertsburg