lady17, 43
Port Elizabeth, Eastern Cape, South Africa
About Me:
Hallo, ek is goed gemanierde afrikaanse meisie (of so hoop ek :-)) met goeie morele waardes en 'n positiewe uitkyk op die lewe. Ek hou daarvan om my spaartyd in die winkels te spandeer. 'n Dame moet mos mooi lyk.... Natuurlik hou ek daaran om tyd saam met my familie en vriende deur te bring en myself te geniet deur nuwe uitdaging te probeer. Ek glo aan 'n gebalanseerde leefstyl.
Looking For:
Hy moet ordentlik, eerlik en n goeie sin vir humor he!!Hy moet ook goeie waardes he en weet wat hy in die lewe Wil he. Respek vir mekaar is die belangrikste in enige vriendskap /verhouding.
Info:
Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
140cm (4' 7.1") or shorter
Hair Colour:
Blonde
Eye Colour:
Blue
Work & Profession:
Education:
College/University
Profession:
Adminstation
Income:
Average
Life Style:
Eating Habits:
I eat healthily
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Now to find love in:
Eastern Cape: Port Elizabeth, Uitenhage, Addo, Jeffreys Bay, St Francis Bay, Humansdorp, Alexandria, Summerstrand, Newton Park, Humewood, Walmer, Theescombe