Johan73, 59
Pretoria, Gauteng, South Africa
About Me:
Ek is truggtrokke bietjie skaam.Hou van die buitelewe en natuur het voorheen geboer .Wil oor 2 of 3 jaar weer gaan boer.Ek is saggart en sal so iemand wil ontmoet.Ek vertrou maklik iemand en sal iemand betroubaar wil ontmoed.Ek hou van diere,harde werk,braai ,vakansie. Hou ook van baie drukkies en soentjies.Ek soek nie iemand wat van baie geld hou nie so iemand kan nie God dien nie ek dien die Here en Hy het altyd die laaste se.
Looking For:
Wil graag iemand ontmoed wat die Here dien wat hom eerste stelen dan vir my wat my sal lief he met alles in haar tot die dood toe. Iemand wat nie bang is om haar liefde te wys nie.n Friendin sal wees wat alles saam sal doen.wat van diere en die natuur hou.Sy moet sag geaart wees betroubaar en getrou wees.Sy moet van kos maak hou as ek lekker eet kan ek lekker werk. Sy moet haar huis huislik kan hou sodat dit lekker is om huistoe te kom.Sy moet haar alles in die verhouding gee soos ek .Sy moet respek he vir my soos ek vir haar.So iemand kan vir altyd by my staan.Wiil iemand opreg en eerlik ontmoed.Sy moet mooi van binne en buite wees wat na haar self kyk op haar sal ek trots wees.Sy moet elke oggend en aand vir my BID soos ek vir haar sal doen.Sy moet goeie waardes he en nie wil trek as dit swaar gaan nie .Sien uit om jou te ontmoed.
Info:
Appearance:
Work & Profession:
Life Style:
Join Now to find love in:
Gauteng: Pretoria, Mamelodi, Centurion, Cullinan, Olifantsfontein, Tembisa, Soshanguve, Montana, The Willows, Colbyn, Riviera, Arcadia