Coenie4, 55
Vrede, Free State, South Africa
About Me:
Hi ek is n enkel wit man,was 6 jaar in Suid Afrikaanse weermag.Ek is mal oor die natuur en diere lewe.Ek hou van mense en geselig wees,maar is baie meer lief om tyd saam die persoon van my lewe in die natuur of stil plekkies te geniet.Hou van ou sokkie liedjies en dan n lekker ou Potchefstroomse langarm dansie.Wil die lewe geniet op n skoon,eerlike en rustige manier,(daar is genoeg geweld,haat,oorlog en seer in die wefreld).Ek hou om Karen Kingsbury se christelike romanse te lees want dit handel oor die dinge en gebeure in vandag se lewe,so kan mens met die karakters in haar boeke saam beleef.
Looking For:
Ek is opsoek na n oop,eerlik en spontane persoon.Sy moet my beste vriend wees,op wie ek kan staat maak in gelukkige,hartseer en emosionele tye van die lewe.Ek wil graag vir haar dieselfde bied.
Info:
Appearance:
Life Style:
Join Now to find love in:
Free State: Vrede, Memel, Standerton, Frankfort, Villiers, Volksrust, Reitz, Airport Industrial, Amajuba Park, Amiel Park, Arborpark, Aviary Hill