kalaharie-man, 39
Kuruman, Northern Cape, South Africa
About Me:
Plat op die aarde mens wat liedevol,s agmoedig,e erlik, openlik,lo jaal,roman ties en getrou is. Ek is n buite lewe mens wat hou van die natuur en alles wat saam dit gaan. Ek kies veel eerder om kosbare tyd saam my lewensmaat deur te bring as enige iets anders. Geniet dit om te kamp en 4x4 roetes te ry en nuwe plekke te verken. Ek is n gelowige mens en dien God. Hy is my rots en my leier. Baie lief vir kinders.
Looking For:
My kan aanvaar vir wie ek is,moet eerlik,getrou,opreg, openlik,liefdevol en romanties wees. Sy moet gelowig wees en saam my God kan dien en eer. Sy moet my kan bystaan en bemoedig in moeilike tye en my kan lief he vir wie ek is en mekaar te wardeer en opbou in die lewe. Liefde is kosbaar en moet op die regte manier vir mekaar gegee word.
Info:
Appearance:
Work & Profession:
Life Style:
Join Now to find love in:
Northern Cape: Kuruman, Kathu, Danielskuil, Postmasburg, Ganyesa, Taung, Vryburg, Klerksdorp Central, Adamayview, Alabama, Collerville, Dawkinsville