powerball6, 49
Roodepoort, Gauteng, South Africa
About Me:
Ek is n eerlike en opregte person wat hou om tyd te spandeur met friende en familie. Ek hou van die buite lewe ( niks lekkerder as dit nie ) hou van diere en kinders. Het self n seuntjie wat my hele lewe is. Die hart is al n paar keer gebreuk nou probeer ek maar die site en sien wat dit bring. Wil graag ienamd beter leer ken en dit van daar vat. Ek is nie n kaans vatter nie. What you see is what you get. As daar enige iets ander is wat julle wil weet voel vry om my te vra.
Looking For:
Vir my gaan dit nie oor wie se beskrywing is die beste nie en wie sy profile pic is die sexyste. Vir my gaan dit oor die innerlike as dit mooi is dan is die uiterlike sommer van self mooi.
Al wat ek wil he is dat jy jou self moet wees en moet nie iets wees wat jy nie is nie. Behandel my net soos jy wil behandel word en hy sal die beste van my kry en meer.
Info:
Appearance:
Work & Profession:
Life Style:
Join Now to find love in:
Gauteng: Roodepoort, Kagiso, Randburg, Soweto, Midrand, Johannesburg, Johannesburg South, Ruimsig, Little Falls, Poortview, Helderkruin, Kloofendal