Tessa11, 52
Riversdale, Western Cape, South Africa
About Me:
Ek is n baie eenvoudige nederige plattelandse dame wat my alles gee vir my kinders. Ek is ook n baie onafhanklike persoon.Ek is n mense mens wat omgee vir andere en sal uit my pad gaan as dit moet.Ek is liefdevol en verdraagsaam. Ek is glad nie vol fiemmies en is baie openlik,eerlik en haat leuens
Looking For:
Eerlike en betroubare persoon met sober gewoontes en wat my sal aanvaar vir wie ek is en my kinders is vir my belangrik. n Man wat nog n vrou waardeur en n vrou laat spesiaal voel dus mos wat n man n man maak.
Info:
Relationship Status:
Separated
Children:
I have
No of children:
4
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Appearance:
Ethnicity:
Coloured
Body Type:
Big & Beautiful
Hair Colour:
Other
Eye Colour:
Brown
Work & Profession:
Education:
School Only
Profession:
Childminer
Income:
Comfortable
Life Style:
Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I don't drink
Join Now to find love in:
Western Cape: Riversdale, Heidelberg (C), Albertinia, Stilbaai, Jongensfontein, Witsand, Barrydale, George Central, Ballots View, Bergsig, Blanco, Bodorp