et4, 43
Swartruggens, North West, South Africa
About Me:
Ek is n klein plaasboertjie wat my diere en natuur respekteer. Hou van stap en dans enook n laataand kampvuurtjie ek is meestal op die plaas besig met bouwerk diere kos gee ens...
ek is n baie stil pesoon maar kry ook my dae wat ek lekker kan gesels. ek sal baie graag ook by die see wil sit en na die branders luister dieselfde soos hier op die plaas waar n mens omring is saam met al die diere
Looking For:
ek soek baie graag n goeie vriendin vir eers sal haar ins en outs wil ken sodat die verhouding sterk kan wees en ek soek n meisie wat hard kan werk enook van die plaaslewe hou en ook nie bang wees om agter n skaap aan te hardloop nie
Info:
Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
189cm (6' 2.4")
Body Type:
Muscular
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Blue
Work & Profession:
Education:
Trade/Technical
Profession:
Boer
Life Style:
Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke Occasionally
Drinking:
I don't drink
Join Now to find love in:
North West: Swartruggens, Groot Marico, Boshoek, Sun City, Rustenburg, Pilanesberg, Zeerust, Rustenburg Central, Azalea Park, Boitekong, Boschdal, Boschhoek