zee326, 33
Pretoria, Gauteng, South Africa
About Me:
Eks n baie eerlik en opregte dame . Ek hou nie van leuns nie . My christelike einskappe is baie sterk en ek hou nie daarvan as mense met my mors nie . En dit geld darvoor ook dat ek nie met mense mors nie. Ek soek n spesiale ou wat sal bereid wees om my te aanvaar soos ek is en my nie verander nie.
Eks baie liefdevol en soek graag die selfde tipe persoon . As jy met my wil mors en nie n verhouding soek nie . Moet nie eers kontak nie
Looking For:
Ek soek baie graag n Man nie n seuntjie nie . Iemans wat onafhanklik is , want ek is wel . Iemand wat vir hul self kan sorg en n dame op sy hande dra . Christelike waardes het en bereid is om saam my te groei . Iemand wat nie n probleem sal he om drukkies wn soentjies uit te deel nie.
As jy my tyd wil kom staan en mors bly weg ekt nie tyd vir slapgatte nie . .
Ek is in die werlkike lewe nie n video game of n fairytale nie .
Info:
Appearance:
Work & Profession:
Life Style:
Join Now to find love in:
Gauteng: Pretoria, Mamelodi, Centurion, Soshanguve, Cullinan, Olifantsfontein, Ga Rankuwa, Montana, The Willows, Colbyn, Riviera, Arcadia