petro17, 60
Belfast, Mpumalanga, South Africa
About Me:
Gaan nie lang ingewillelde goed skryf oor myself nie.. Beste manier is leer my ken en sien vir jouself. Kortliks is ek nie iemand wat van leuns hou nie.. speel nie met ander se gevoelens nie en beskou elke mens as uniek in sy of haar lewe.. hou van diere, die buitelug, kamp, braai, kosmaak, kyk graag sport op televisie, hou van daarvan om met 4 wiel motorfietse in die natuur rond te ry al is dit agterop solank ons dit net geniet saam. Spandeer vrye tyd saam met vriende en familie of om net rustig te wees sonder enige gejaag.
Looking For:
iemand wat min of meer dieselfde belangstelling as ek het, wat eerlik is en nie n kansvatter is en hoop hy word nie uitgevang nie.. met ander woorde n man wat nie skaam of bang is vir wie of wat hy is nie. iemand wat ook opsoek is na geluk en vrede.
Info:
Appearance:
Work & Profession:
Life Style:
Join Now to find love in:
Mpumalanga: Belfast, Dullstroom, Waterval Boven, Waterval Onder, Carolina, Schoemanskloof, Middelburg (MP), Middelburg Central, Aerorand, Clubville, Dennesig, Eastdene