dark angel8, 33
Heidelberg (G), Gauteng, South Africa
About Me:
Eks n mamma van n pragtige 2jarige seuntjie! Wat sy mamma se lewe is! Ek is opsoek na liefde en geluk! En n ordentlike standvastige man wat hom sal aanvaar en lief he soos sy eie! Wat vir ons kan lief wees en ondersteun in als! En die lewe saam ons as n gesin kan geniet! Eks vriendelik en baie outgoing! Hou van daans,braai en kyer! Hou ook van die buite lewe en die bosveld! Kamp en visvang! Vinnige karre,bikes en off road! Add my en ek virtel jo meer van myself! :)
Looking For:
Sal graag n aantreklik e,standvas tige man wil ontmoet en leer ken! Wat van kinders hou! En my seuntjie sal aanvaar soos sy eie! En wat my sal aanvaar vir wie en wat ek is! En wat die selfde waardes as ek het!
Info:
Relationship Status:
Single
Children:
I have
No of children:
1
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
165cm (5' 5.0")
Body Type:
Slim
Hair Colour:
Black
Eye Colour:
Hazel
Work & Profession:
Education:
College/University
Profession:
Hairstylist
Income:
Average
Life Style:
Eating Habits:
I eat healthily
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I drink socially
Join Now to find love in:
Gauteng: Heidelberg (G), Nigel, Vosloorus, Katlehong, Thokoza, Springs, Brakpan, Nigel Central, Alra Park, Blue Valley, Bluegum View, Bothas Geluk