OnlyYou83, 42
Johannesburg, Gauteng, South Africa
About Me:
Hallo aan al julle pragtige meisies. Ek single ou van Edenvale. Hou van die natuur, visvang of sommer net n rustige braai saam met vriende. Ek sien myself as n bok vir sport so ek is altyd voor in die ry vir enige uitdagings. Ek is mal oor rugby en speel graag in pool kompetisies in my vrye tyd. As daar nog iets is wat jy wil weet moenie bang voel om te vra nie.
Looking For:
Opsoek na n meisie wat my sal aanvaar soos ek is. Iemand met wie ek alles kan deel en wat my beste vriend sal wees tot die dag dat ons dood is. Hou nie van oneerlikheid nie en stel glad nie belang as jy daarvan hou om te cheat nie. Opsoek na lang verhouding wat kan lei tot meer. Hoop om sommer gou van julle te hoor. Tatta
Info:
Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
166cm (5' 5.4")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Brown
Life Style:
Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I drink socially
Join Now to find love in:
Gauteng: Alexandra, Germiston, Kempton Park, Johannesburg, Midrand, Sandton, Boksburg, Germiston Central, Activia Park, Airport Park, Albemarle, Buhle Park