Buitengewoon, 44 Polokwane, Limpopo, South Africa
Buitengewoon Gallery Photo 1
I would like to:

Buitengewoon, 44

Polokwane, Limpopo, South Africa

About Me:

Ek is n buitelewe, natuur en gesins mens. Ek jol nie en hang nie in kroee rond nie. My huis is my huis en gesin kom eerste. Ek hou van op die ingewing oomblikke en soms is daardie onbeplande naweek of vakansie die lekkerste.

Slegs blank asb...en as jy nie ordentlik is nie of net na Fun soek...asb hou dan verby.

Eks nie kwaai nie en het n baie sagte hartjie...ek is n mense mens. Hou van n lekker kuier en braai met potbrood en al...mmm in die bosveld tussen wild en nag geluide...onder dir sterre.

Looking For:

A guy (30 - 40)

Sjoe....n man wat waardes het en nog die dinge in die lewe waardeer en iemand wat spontaan is. Ambisieus en net soos ek hard werk in die lewe om n goeie bestaan te maak...sodat ons net so hard kan speel ook.

saam als wat die lewe bied....net geniet en mekaar gelukkig maak, oppas en waardeer.

Sal als saam met jou doen...van bakkie was...tot vleisbewerk na n jag naweek....en popcorn spring en movies kyk op n reenerige of koue naweek.

Info:

Relationship Status:
Divorced
Children:
I have
No of children:
3
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
165cm (5' 5.0")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Green

Work & Profession:

Education:
College/University
Profession:
HR and Payroll Administr.
Income:
Comfortable

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially

Join Now to find love in:
Limpopo: Polokwane, Mankweng, Lebowakgomo, Haenertsburg, Mokopane, Tzaneen, Modjadjiskloof, Polokwane Central, Annadale, Capricorn, Chuenespoort, Dalmada
View Next Profile
Join Now | Login
Woman Gallery | Privacy Policy
Men Gallery | Terms of Use
All Rights Reserved