platelandmeisie, 32
Cradock, Eastern Cape, South Africa
About Me:
Ek is 'n natuur mens. Ek is plat op die aarde en aard glad nie in 'n stad nie. Ek is mal oor dier en die buiste lewe. Enige iets creatiefs is vir my 'n stokpertjie. Ek is mal oor kampe, visvang, jag, lees en teken vir ontspanning. Ek is nie 'n "party" mens nie en is nie mal oor harde musiek nie. Ek hou we'll van kuier ek dink nie rerig nie maar kan my self geniet sonder drank. Ek het 'n goeie sin vir humor en soek iemand om al die dinge saam my te deel.
Looking For:
Iemand wat positief oor die lewe is. Iemand wat kan planne maak in moelike tye. Iemand wat 'n deel is van 'n hegte familie.eerlikeheid, opregtheid en respek vir ander is baie belangrik. Iemand wat 'n liefde het vir diere en die natuur en lief is vir die natuur. Iemand wat of op 'n plaas bly of op die platteland. Iemand wat my nie na 'n stad toe wil sleep nie, ek aard nie in 'n stad nie. iemand wat my kan wardeer vir wie ek is.
Info:
Appearance:
Work & Profession:
Life Style:
Join Now to find love in:
Eastern Cape: Cradock, Somerset East, Bedford, Middelburg (C), Graaff Reinet, Nieu Bethesda, Grahamstown Central, Cradock Heights, Eluxolweni, Fingo