Gerrie17, 45 Pretoria, Gauteng, South Africa
I would like to:

Gerrie17, 45

Pretoria, Gauteng, South Africa

About Me:

Ek is altyd dankbaar vir alles wat ek het en lewe eenvoudig. Hoe minder goeters ek het, hoe minder wharries het ek ..en hoe lekkerder slaap ek Wees onvoorwaardelik lief vir my gesin en familie en aanvaar elkeen presies net soos hy/ sy is ...vriende kan ek kies, familie nie!Ek Moenie toelaat dat my brein muf met 'issues' soos onvergewen sgesindhei d, skuldgevoelens of grudges nie. Sorteer alle stront uit . Ek Hardloop my lewens-spiedomitir in die rooi ...help waar ek kan en lewe voluit terwyl ek nog lewe in my het ... 'use it - or lose it'! Geniet die eenvoudige dinge. Al wys die 'replay' duidelik dat hy verkeerd is ..ek .maak vrede met die ref se beslissings en ek voel dadelik betre! Vermy bedompige gyms wat stink na yuppie-spray, waar hooter-neuse in snaakse Star Wars klere soos hamsters op gevriesde fietse sit en trap ... Ek kry oefening deur te gaan stap langs die see of in die veld of 'n rerige fiets te ry ..doen iets in die buitelug, maar gaam ni in die strate op en af draf nie, dis 'common' en maak ander mense skuldig voel. As ek 'n 'no-name brand' T-Shirt sien wat ek laaik, koop ek dit ..... Te moer met die name-goed wat ek in elk geval nie kan bekostig nie - solank dit net gemaklik pas.. Laat andere maar my geld mors op goed wat hulle vals selfvertroue in hul eie plestiek-wereld gee! En gebruik nooit alleen alkohol nie en wanneer ek ietsie vat ..... hou ek ni matigheid voor oë ni.! Ek Behou my grapgat vrinne en vermy die suurgatte ..hulle is 'demoralising' en trek my

Looking For:

A woman (25 - 36)

Ek hou van do builder en nature ek mast n rust age tens en ya hou ni van job ni echo van bray en tad swam do Sen in my lewd he spender as ek ni werk ni

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Body Type:
Average
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Green

Work & Profession:

Profession:
assembelir at OTT
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I drink socially

Join Now to find love in:
Gauteng: Pretoria, Mamelodi, Centurion, Soshanguve, Cullinan, Olifantsfontein, Ga Rankuwa, Montana, The Willows, Colbyn, Riviera, Arcadia
View Next Profile
Join Now | Login
Woman Gallery | Privacy Policy
Men Gallery | Terms of Use
All Rights Reserved