Overdraft, 47
Uitenhage, Eastern Cape, South Africa
About Me:
Ek het getrek van Kaapstad na Uitenahge. Ek is n' Arbeids Makelaar in die Automotive Industriee. Ek is woonagtig in die beknopte Uitenhage. Wil graag bietjie nuwe Vriende en Vriendinne ontmoet, en as moontlik ook die liefde van my Lewe!! L0L!! Ek hou van die buite lewe, en soms gaan ek bietjie uit met my Quad-Bikes en raak vuil. Ek is n' maklike persoon om om die weg te kom. Hou daarvan om saam my Vriende om n' Vuur te sit en sommer net te gesels en stories te vertel. Ek het n' baie Klein hart, as dit by troeteldiere kom. Hoop ek hoor binnekort van julle enkel lopende "GIRLS" daar buite!! Groete, AnTon XxX
Looking For:
Enkel Lopende "Girls", wat van die buite lewe hou. n' Bonus as jy van Quad-Bikes hou, waar ons lekker vuil gaan kan raak. (As jy nie kan of weet hoe om te ry nie......Sal jou met graagte leer) Iemand wat weet wat in die Wereld aangaan (Wat teminste die NUUS kyk) en ook van Rugby hou, maar nie n' vereiste as dit by Rugby kom nie.
Info:
Appearance:
Work & Profession:
Life Style:
Join Now to find love in:
Eastern Cape: Uitenhage, Port Elizabeth, Addo, Jeffreys Bay, Humansdorp, St Francis Bay, Alicedale, Uitenhage Central, Allanridge, Blikkiesdorp, Cannon Hill, College Hill