Schalk12, 37
Kempton Park, Gauteng, South Africa
About Me:
Ek is Afrikaans.Is n IT Systems Administrator vir n courier company.Is ook besig met verder studies.Is in n goeie stadium van my loopbaan.Ek is nie bang om my hande vuil te maak nie.Ek hou van kamp, hengel jag.EK is ook n bakkie mens.EK hou van die see en die bosveld.Rugby kyk en braai saam met vriende is vir die lekkerste party.Ek is ook n goed met kos maak,maak die beste potjie kos.My loopbaan is goed op dreeft en nou is dit tyd vir my persoonlike lewe.Ek dink ek is nou al oud genoeg om n meisie en n beste vriendin te he in my lewe.Is reg om lief te wees vir iemand spesiaals.Lyk soo lekker as my vriende saam hulle girls kuier en ek soek dit ook
Looking For:
Iemand ouliks Afrikaans of engels(sal jou Afrikaans leer).,christelike waardes.Iemand liefdevols en wat gefokus is in die lewe en wat kan lag en simple ook wees
Info:
Appearance:
Work & Profession:
Life Style:
Join Now to find love in:
Gauteng: Kempton Park, Tembisa, Benoni, Boksburg, Germiston, Alexandra, Olifantsfontein, Kempton Park Central, Allen Grove, Aston Manor, Birch Acres, Birchleigh