shantell, 43
Heidelberg (C), Western Cape, South Africa
About Me:
Eks stil en rustig, weet wat ek wil he in die lewe, lief vir diere en geniet dit om saam met vriende en familie te kuie. Ek hou van uitgaan maar dan moet dit saam met my partner wees anders verkies ek n rustige aand saam met hom by die huis waar ek hom kan lekker bederfeks romanties en baie liefde vol, eerlik en opreg is my naam hou nie van doekies omdraai nie en ook nie lieg en bedrieg nie as julle meer wil weet van my chat met my dan vind julle uit.
Looking For:
Hy moet plat op aarde wees hy moet liefde vol en passievol wees hy moet hou van diere hy moet n seillige mens wees hy moet eerlik en opreg wees hy moet n baie netjiese persoon wees
Info:
Relationship Status:
Separated
Children:
I have (not living with me)
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Body Type:
A few extra pounds
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Green
Work & Profession:
Education:
School Only
Profession:
Looking after an old lady
Life Style:
Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I drink socially
Join Now to find love in:
Western Cape: Heidelberg (C), Riversdale, Barrydale, Witsand, Swellendam, Jongensfontein, Stilbaai, George Central, Ballots View, Bergsig, Blanco, Bodorp